Bedryf 3
DERDE BEDRYF Toneel 1 Ruimte: Bos Setting: Bush Toneelaanwysings: gee konteks en beskryf die handeling Stage directions: give context and describes the action Nina is nou 17, Lukas is 19 (7 jaar later) Nina is 17, Lukas is 19 (7 years later) Lukas op band: die boswagter het gesê dat hy vir Nina werk op die dorp gekry (kinderoppasser) Lukas narrating: the bush ranger said that he found work for Nina in town (babysitter) Sy verdien vier sjielings ‘n week en kos en klere (Elias gaan die geld vat) Sy earns 4 sjielings per week and food and clothes (Elias will take the money) Nina wil nie gaan nie - sy is bang Nina doesn't want to go - she is scared Lukas se dis beter as balke maak Lukas says it's better than making beams Lukas moet haar tot by Diepwalle op die hardepad neem waar die boswagter haar sal kry Lukas must take her till Diepwalle on the tar road where the bush ranger will meet her IRONIES - sy moes hom dieselfde pad wys jare gelede IRONIC - years ago she had to show h...